TUIS  ●  GENOOTSKAP  ●  RAS  ●  GEBEURE  ●  MEDIA  ●  GALLERY  ●  SKAKELS  ●  KONTAK

  

   

Die Braunvieh is waarskynlik een van die oudste suiwer beesrasse in die wêreld, met rekords wat terug dateer tot sover as 800 v.C. Die ras kom van die Alpe in Europa en kom vandag algemeen voor in al die lande waar met bees geteel word. Romenië, met meer as agt miljoen en Italië met meer as tien miljoen Braunvieh beeste, het dié lande meer Braunvieh beeste as wat ons beeste in Suid-Afrika het. Die eerste Braunvieh bulle is in 1907 na Suid-Afrika ingevoer as deel van 'n kruistelingsprogram geïnisieer deur die Nasionale Departement Landbou, om geskikte diere te teel vir die koue hoogliggende streke in die land. Die Braunvieh telersgenootskap is op 20 Maart 1929 gestig met die missie om die ras suiwer te hou en te bevorder. Die eerste Nasionale skoukampioenskappe is in 1953 te Bloemfontein gehou.

LEES MEER

   
   

OPKOMENDE GEBEURE
_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
     Opkomende datums volg

 

 

 

VOLLEDIGE KALENDER

NUUS & OPDATERINGS
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________
17 / 08 / 2026
    
●    2026 Nasionale Veiling Uitslae

21 / 07 / 2026
    
●    Junie Nuusbrief
    ●    Lidmaatskap Aansoekvorm 2026-2027
    ●    Braunvieh Brosjures
    ●    Raadslede

   
     
     

     
     
   
2026   ●   Braunvieh SA   ●   Webblad Voorwaardes   ●   123 Internet