Volgens hierdie kriteria = Witbek, Hans Bester en Dogters (Foto 1A) soos aangewys deur SA Stamboek
Kriteria Beste Kudde:
Teler moet deel wees van SASB se produksieaantekenig.
TKP onder 425dae.
Dae sedert laaste kalwing onder 365 dae.
Aantal diere meer as 10 koeie wat kalf.
Ouderdom eerste kalwing onder 36 maande.
Reproduksie indeks bo 100 wees.
Word gekyk na kudde se teelwaardes.
Die hoeveelheid van data wat ingestuur word van die diere.
met 376 dae is Marelize Bezuidenhout, Lizie-Dolla Stoet (Foto 2A)
Is toegeken aan Kleinjan Gasekoma, Gasekoma Braunvieh Stoet (Foto 3 A)
Die volgende Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbees kudde toekennings 2016 is oorhandig by die Algemene Jaarvergadering deur die President van SA Stamboek Freddie Wasserfall:
Hans Bester en dogters Witbek Braunvieh Stoet: GOUD (Foto 4 A)
Sampie Rossouw, Rossouw Braunvieh Stoet: GOUD (Foto 5 A)
Gawie en Willem Naudé, Eduan Braunvieh Stoet: GOUD (Foto 6 A)
Hampie van Zyl, Beaulieu Braunvieh Stoet: BRONS (Foto 7 A)
Marelize Bezuidenhout, Lizie-Dolla Braunvieh Stoet: BRONS
Leon Strauss, Uzziah Braunvieh Stoet: BRONS (Foto 8 A)
Heléne Malherbe, Tsalach Braunvieh Stoet: BRONS (Foto 9 A)