051 410 0967   E-mail Us  
Braunvieh Lidmaatskap Aansoek

Braunvieh Lidmaadskap Aansoek

Die aansoek vorm kan hier afgelaai word.

SA Stamboek Ledegelde:
REGISTRASIE VAN VOORVOEGSEL (Eenmalig)  R 360.00
DEELNAME & DIREKTE HANDELING (Jaarliks)  R 795.00
PRODUKSIE AANTEKENING (Jaarliks) R 735.00
SUB TOTAAL  R 1890.00
VAT 14%  R 307.67
TOTAAL  R 2197.67

 

Genootskapsledegelde beloop as volg:
LEDEGELD  R 750.00
VAT 14%  R 105.00
TOTAAL  R 855.00


* gelde is geldig vanaf 1 Julie 2017 tot en met 30 Junie 2018


GEBOORTEKENNISGEWINGBOEK:

R50 plus postage R30. Indien u nie van die elektroniese aantekening opsies gebruik maak nie.
(Geboortekennisgewingboeke is beskikbaar op aanvraag.)

VERWANTE DOKUMENTE:
# Naam Beskrywing
1. Braunvieh SA Aansoek Vorm 2017-2018 Laai die form in PDF formaat af
2. Braunvieh Ledelys 2018 Laai die form in PDF formaat af
 

  Links kliek die document naam om die dokument oop te maak of Regs kliek die dokument naam en kies Save Target as... om die dokument af te laai.
 

© Braunvieh SA. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Braunvieh SA.